Giuseppe Motta

Motta in c. 1930

Giuseppe Motta (29 Desember 1871 – 23 Januarie 1940) was 'n Switserse politikus. Hy was 'n lid van die Switserse Federale Raad (1911–1940) en president van die Volkebond (1924–1925). Hy was 'n Katoliek-konserwatiewe minister van buitelandse sake en 'n sterk teenstander van kommunisme en Stalinisme.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy